Graad 6: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

  • 6

Foto deur 95C op Pixabay

Wil jy hierdie kwartaal goeie punte vir Afrikaans Huistaal kry? Laai die vraestelle en memorandums vir vraestel 1, 2 en 3 vir graad 6-leerders, opgestel deur Eugene van der Westhuizen, gratis hier af.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 6

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Jy en jou kinders is welkom om die vraestelle op LitNet te gebruik om vir hul eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete en sterkte met die eksamenvoorbereiding! Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Dankie vir jou navraag! LitNet se skoleafdeling verskaf vraestelle om met voorbereiding, vaslegging en hersiening te help. Die vraestelle is nie gekoppel aan 'n spesifieke jaartal nie, en ons versoek opvoeders en kundiges om die vraestelle volgende die jongste kurrikula op te stel. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hier is nog inhoud om te help in die skoleafdeling beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/skole/. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top