Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

  • 27

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe en Tegnologie.

Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor.

  • 27

Kommentaar

  • Charmaine Behrens

    Baie dankie vir 'n wonderlike webtuiste! Dit gaan my & my kind so baie help om voor te berei vir toetse & eksamens:)

  • Goeie dag ek soek asb vraestelle vir graad 4 Nov eksamen vir Afrikaans. ENGELS. SW NW en lewensvaardighede

  • Trizelle Pretorius

    Baie dankie vir die vraestelle. Help die kinders baie in die eksamen. Sal julle dalk asb Graad 5 SW-vraestelle kan oplaai?

  • Good day. I am urgently looking for notes and question papers and memos on natural science grade 5 or Grade 4, please? If you could assist me.

  • Anneline Raman

    Baie dankie. Kon regtig baie hersiening en vaslegging doen. Ek soek asb Natuurwetenskappevraestelle vir Gr 7, Kwartaal 1.

    • Izak de Vries

      Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Baie dankie aan LitNet, my kind is disleksies en in graad 5, die vraestelle help baie as riglyne, want ek kan nie staatmaak op wat in sy skoolwerkboeke aangaan nie. Ons werk deur die vraestelle by die huis en sover het hy nog elke kwartaal geslaag❤️

    • Ons is bly, en waardeer jou terugvoer! Ons is dankbaar teenoor die kundiges wat die vraestelle vir ons opstel ook. Baie voorspoed met die res van die jaar se studies en hou so aan. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeiemôre, my kind is Graad 5 by Durbanville Laerskool. Ek wil graag toets- en eksamenvraestelle kry van die werk wat hulle behandel. Indien jy kan help, sal ek bly wees.

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy waarop jy die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, sal vind. Dis alles op een plek, ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is die skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top