Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal

  • 9

Prent: Pixabay

Is jy in graad vyf en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-toets skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat kan help met jou hersiening. As jy dit aflaai, sal jy sien waarom een van die vraestelle jou lus gaan laat voel vir ’n vrugtedrankie.

Klik hier om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai (die memo is onderaan die vraestelle)

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo – heelgetalle tot patrone

  • 9

Kommentaar

    • Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Ons het nie noodwendig daardie werkstukke waarna jy op soek is nie, maar kyk wat hier wel is. Dalk kan dit op ander maniere en met ander vakke help. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier gelaai is, en klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy is welkom om jou leerders aan te raai om die vraestelle vir voorbereiding te gebruik. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die kwartaal se werk en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Thank you for your enquiry. The memo is part of the document and can be found at the bottom, if you scroll down. Best wishes, Naomi Meyer, senior content manager

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top