Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

  • 35

Is jy in graad 4? Wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaanse toetse (vraestel 1, 2 en 3) en memoranda wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af. 

 

Fotobron: Canva

Vraestelle en memoranda in een dokument

Lees ook:

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle

  • 35

Kommentaar

  • Baie dankie Eugene en LitNet, dat julle aan ons kinders dink in die tyd van inperking en nood wat skool aanbetref. Waardeer dit.

  • Waar kan ek graad 4-vraestelle vir die eerste kwartaal aflaai? Ek het nou 'n paar oulike vraestelle vir Wiskunde by jul afgelaai, maar soek graag die ander vakke ook asb.

  • Sal graag graad 4 Afrikaans-vraestelle wil hê met memorandum, asseblief. Indien moontlik Sal ek ook graag graad 1 Afrikaans-vraestelle ook wil hê. Baie dankie.

  • Goeiedag. Ek is op soek na 'n Afrikaans, Graad 4, Kwartaal 1-toets, ek sien hier is net kwartaal 2.

    • Hallo! Hier is die skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Soms is daar nie van al die vakke inhoud beskikbaar nie, maar ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud - wat deur kundiges spesiaal vir LitNet opgestel word - by. Rol daardeur om te sien of jy kry waarna jy op soek is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier gelaai is, en klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar LitNet se vraestelle gestoor word, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en gebruik wat nodig is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle op LitNet gelaai en dit kan leerders help met eksamenvoorbereiding. Hier is ‘n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding en alle sukses met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Cherize Duvenhage

    Goeiedag. Ek is asb op soek na Junie se hersieningsvraestelle vir SW. Geografie en Aardrykskunde vir Graad 4.
    Asook asb enige iets wat ons kan gebruik vir algemene kennis.

    • Goeiedag! LitNet se vraestelle is deur kundiges vir kinders wat die KABV-kurrikulum volg, opgestel. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte en hoop dat jy daarby baat kan vind. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top