
Foto: Quangpraha, https://pixabay.com/photos/cat-white-three-cute-portrait-3266675/
Is jy in graad 3 en wil jy vraestelle uitwerk om jou met jou hersiening te help? Met Lee-Ann West se Wiskundevraestelle is dit so maklik soos een, twee ... drie. Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede kwartaal-Wiskundetoetse.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Kommentaar
Stel graag belang!
Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle en memo's wat jy gratis kan gebruik om te oefen: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en kyk wat beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 3, Afrikaans, kwartaal 2.
Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys en kyk gerus wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ja.
Hallo! As jy op soek is na nog vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wil my kind wat sukkel met die Wiskunde help.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder