Graad 3: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s

  • 4

Prente: Canva

LitNet het navrae ontvang in verband met assesseringsinhoud vir die Grondslagfase. Bonzelle van der Westhuizen, 'n Grondslagfase-opvoeder, het vraestelle en memoranda vir graad 3-leerders opgestel. Dit kan gratis hier afgelaai word. Hierdie vraestelle kan vir enige kwartaal se voorbereiding aangewend word.

Klik hier om die vraestelle en memoranda gratis in PDF-formaat af te laai (die memo’s is telkens net onderaan elke afdeling wat geassesseer word, opgelaai).

Lees ook:

Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 4

Kommentaar

    • Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Marc Jantjies

    Ek wil ook vra of daar ook oefenvraestelle is wat my kind ook kan deurwerk. Asb enigiets sal nou help laat die kind wiskunde deurkom.

    • Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied oefenvraestelle wat jy gratis kan aflaai deur op die skakels te klik. Hier is die indeks van vraestelle wat ingedeel is volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top