
Foto: Conversemania, https://pixabay.com/photos/converse-sneakers-shoe-outdoors-2746779/
Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou ... tone te ken.
Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Kommentaar
Ek is op soek na vraestelle en antwoorde vir wat my gr 7-dogter moet skryf en dan soek ek ook die goed watse take hulle moet maak.
Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle wat leerders vir hersiening kan gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder