Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo

  • 7

Prent: https://pixabay.com/photos/numbers-education-kindergarten-738068/

As jy in graad 11 is, weet jy dat Wiskunde meer as net kinderspeletjies is. Stuur jou ouers om die magnetiese getalle op die yskas te gaan rangskik, graad 11-leerder, want LitNet bied hulp vir jou. Gebruik Lee-Ann West se oefenvraestel en memo om jou aan die begin van die kwartaal met jou Wiskundige geletterdheidshersiening help.

Klik hier om ’n vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om ’n memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal

  • 7

Kommentaar

  • Louise Heyneke

    Enige vraestelle, oefeninge & memo's vir Graad 11 Wiskundige Geletterdheid, kwartaal 4?

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop jy vind waarna jy op soek is. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos behandel in die KABV-kurrikulum. Die vraestelle is nie ingedeel volgens 'n spesifieke streek se werk of toegespits op 'n sekere jaartal se eksamen nie. Dit is gemik op algemene hersiening van eksamenwerk met die oog op voorbereiding en vaslegging. Die inhoud is gratis beskikbaar. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top