
https://pixabay.com/photos/money-home-coin-investment-2724245/
Is jy in graad 10 en droom jy daarvan om eendag sakkevol geld te maak? LitNet se raad is om eerste hierdie eksamen deur te kom. Hierdie vraestel deur Lee-Ann West sal jou met die voorbereiding van die vierde kwartaal se Wiskunde help (en sommige van die vrae handel boonop oor sinvolle beleggings vir die toekoms).
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 10: Wiskundevraestel (2) en memo, derde kwartaal-hersiening
Kommentaar
Skitterend. Baie dankie.
Dankie
stem saam
Ek hou baie van LitNet; ek hoop dit sal my help.
Hallo en dankie vir jou navraag. Jy kan LitNet gebruik om vraestelle in die hande te kry waarmee jy vir die eksamen kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle alles op LitNet beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde, graad 10, kwartaal 4-vraestelle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is graad 10-vraestelle soos hierdie een, en dan is daar nog baie meer graad 10-inhoud hier op die indeks van vraestelle beskikbaar. Hier is 'n skakel na die afdeling op die indeks wat spesifiek toegespits is op graad 10-inhoud: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad10. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle nog alles hier opgelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder