
"I am sixteen going on seventeen ..." Nee, dis nie die lirieke van The sound of music wat hier beskikbaar is nie, maar wel ’n Wiskunde-vraestel, toegespits op (sestienjarige) graad 10-leerders wat deur Lee-Ann West opgestel en gratis hier beskikbaar is. Laai dit af en as jy hierdie kwartaal jou eksamenpunte ontvang, sal jy sommer jolig met die musiekblyspel saamsing.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk


Kommentaar
Hi, soek hulp met die wiskunde, asseblief. My seun is in graad 10.
Louisa. Die vraestelle is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
Soek asseblief Wiskunde- en Skeinatvraestelle vir graad 10 se 2de kwartaal.
Thetesa, die vraestelle is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
Goeie idee om vraestelle beskikbaar te stel vir opvoeders wat hulp benodig om enige. Rede? Hulle kan dus ook aanpas soos behoeftes verskil.