Ek hoor wat jy seg oor die “kwalitatiewe skaal” van jou en jou denkbeeldige tjommie se hegte vriendskap, maar dis nie wat (die vloekende) Alie bedoel het met “beter Christen” nie, en dít besef jy ook maar alte goed.
Dis jammer dat die nare ou dierasie nie haar eie veldslae wil kom veg nie – ek wag op haar ...
Oom Daan

