Kobus
Die jare van Agnostisime het seker maar my spirituele intelligensie ook afgetakel want ek het baie lank gevat om die geloofsbelydenis van jou te verstaan.
Uiteindelik het ek gesnap dat mens vir God, Jesus Christus, en Die Woord op ’n manier as afsonderlik, maar tog èèn, moet sien. Reg?
Voeg dan nou die Heilige Gees by, dan lyk dit my die christelike belydenis van ’n Drie-Enige God, is verkeerd. Moet Vier-Enig wees?
Groete
Dirk D

