God immanent

  • 0

Perdebytjie se "Pro-dink-geloof ...", waarin sy dankbaar is dat sy self "haar eie heil uitwerk en bewerk!", kan anders gestel word (en dit sluit aan by die baie SêNet-skrywes oor waar en wat God is!), is dat God immanent, binne ons, onlosmaaklik deel van en nooit weg van ons is nie!!!

Jan Maarschalk

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top