Fritzrand

  • 0

Moenie knies nie, lief
Die graswewenaar kom huis toe oor baie kimme
Soos ‘n reder wat ruk en pluk terwyl hy strome klief
Moenie knies nie, lief
Hierdie knievers is te veel van ‘n vesting vir enige dief
Hulle wat nie ryk is aan rede soos die slimme
Moenie knies nie, lief
Die graswewenaar kom huis toe oor baie kimme
 

2006-03-06

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top