Ek het nou al ’n hele paar jare my LitNet-ervaring verbeter deur Francois Williams briewe te vermy maar besluit toe in ’n verveelde oomblik om te loer wat hy te sê het oor Afrikaans.
Francois, ek is redelik seker jy is intelligent genoeg om te weet watse pot snot jy geskryf het. Die vraag is hoekom jy op ’n redelike gevorderderde leeftyd ( ek weet nie hoe oud jy is nie, maar seker al ten minste laat dertigs ?) nog steeds die persona van ’n misbek “ kontroversiële rebel” wil affekteer.
Ag nee fokkit man, mens moet groot word een of ander tyd.
Dirk D

