Francois en toeristegetalle

  • 0

Err, Francois, volgens jou kleuterlogika is die wit mense in die algemeen, en Afrikaners in besonder dan seker die beste groep mense in die wêreld aangesien dit tog ons is wat die septer hier in die Kaap swaai? Hoe rym dit met jou aanvalle op wittes en Afrikaners elders?

Dirk D

NS Jy het my nie geantwoord op die vraag wanneer jy gaan ophou om soos ’n rebelse tiener op te tree nie. Herder tog, wil jy nie maar die stupid aanmerkings los nie? As jy eendag kinders sou hê, sou jy gemaklik voel daarmee as hulle sou uitvind jy het op dertig? Veertig? Of wat ook al nog soos ’n vermakerige en onnosele kind opgetree?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top