Foto's en video van kragstasies?

  • 0

Ek wonder altyd oor intelligensievlakke van kameramanne, wat ’n kragstasie se groot stoomkoeltorings wys op TV, as daar oor besoedeling gepraat word. Die skoorsteen is baie kleiner en langer. Kry net foto's en video reg as oor besoedeling gepraat word.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top