"Elke hartklop" deur Natascha Swart

  • 0

Elke hartklop

Waar kry mens die woorde
om vir iemand te sê
as selfs die akkoorde
nou vandag nie saam wil werk

Een ding is vir seker
Ek liefies jou
met elke hartklop
hier binne my

Jare het gekom
en jare sal vergaan
maar die vlam hier binne
brand vandag net vir jou

Van past memories
en die nuwes wat ons bou
weet ek verseker
ek wil jou vir altyd by my hou

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top