Ek verstaan nie?

  • 0

Moes die bruin “versetteater” nie juis op Colour TV gewees het nie? 7de Laan het wat met “protesteater” te maak? Protesteater uit 80's was sekerlik teen insluiting van bruin en Indiër in die driekamerparlement, met uitsluiting toe van die “darkies”? Ek werk sedert apartheid in “swart township” en ken al diè politieke nuanses, tans is “versoen” in SA, net op die “soen”-deel gemik! Nou ja, watter deel van die handves van SA grondwet en VN se handves van fundamentele regte se “vryheid van assosiasie en keuse” is nog disleksies onduidelik? Kan die uwe Pierre de Vos verduidelik wat supra behels.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top