Hans, ek verstaan nie hoe kan munisipale raadslede en bestuur groter inkomstepakette as onderwysers, polisie, verpleegsters en ander aan hulself toestaan om ons woonbuurte, dorpe en streke die afgrond in te bestuur nie.
Is dit miskien hoe 'n kleptokrasie volgens Wikipidea werk?
Dup

