Veels geluk, die nuwe LitNet is mooi in pas met nuwe neigings.
Dis so ’n lekker kruis tussen ’n Forum / Blog / Brieweblad. Ek sien uit om weer deel te word van LitNet. Of te herintegreer. Of weer te skryf. Noem dit wat jy wil, maar ek speel saam.
Sterkte met groeipyne, indien enige.
MaanKind