Ek mag dalk nie ’n oliedoek wees nie, maar ek het besluit geen kompromie meer met SA-vrou in toekoms. Ek soek ’n vrou wat 50 situps kan doen, my belangstelling in big bobber-motorfietse en hippie Karoo-leefstyl deel en klaar. My pa het altyd gesê, gee jou pinkie en hul loop met hele arm weg.
Hans Richardt

