Ek dink ek laaik van jou
Was dit for real
Was dit my lewe
Was dit for real
Was dit my lewe
Jy sê alles is verby
My drome en liefde het verdwyn
Wie is ek nou om te sê
Om te sê ek laaik van jou
Koor
Ek dink ek laaik van jou
Ek dink jy maak my lam
Ek dink ek laaik van jou
Ek dink jy weet dit nou
Ek dink ek laaik van jou
Jy weet net hoe dit is
Jou hande oor my lyfie streel
Jy maak my magie spin
Ek sien liefde wat my omring
Al woorde wat tot gedagte spring
Koor
Ek dink ek laaik van jou
Ek dink jy maak my lam
Ek dink ek laaik van jou
Ek dink jy weet dit nou
Ek dink ek laaik van jou
Wanneer jy so saggies fluister
Vreemde dinge in die duister
Ek dink ek sien nou kystyd
Koor
Ek dink ek laaik van jou
Ek dink jy maak my lam
Ek dink ek laaik van jou
Ek dink jy weet dit nou
Ek dink ek laaik van jou
Ek dink jy laaik van my
Jy weet ek laaik jou kwaai!
![]() |



