Einde van aarde

  • 0

Ek het nou my alie af geskrik toe ek sien Panda sê dat die wetenskaplikes beweer die aarde gaan al in 2126 vergaan!

Johannes Coetzee en sy trawante het my nie so die skrik op die lyf gejaag nie, want ek is nog hopeloos te jonk (54 jaar) om nou al oor so iets te bekommer.

Maar 2126 al?

Jongie, ons sal ons vinnig moet regruk.

Jan Poen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top