Eenheid en tweespalt

  • 0

Eenheid en tweespalt, vrede en konflik op menslike, ideologiese vlak word mooi geïllustreer deur die meerkundige figure, reguit lyn en ellips.

Enersyds het die reguit lyn en ellips het niks gemeenskaplik behalwe as hulle ’n gemeenskaplike raakpunt het nie.

Andersyds is hulle wesenlik deel van dieselfde euklidiese ruimte.

Israel se Arabier-Jood-konflik en Suid-Afrika se rassesamestelling en ontwikkeling het ook sulke divergente en gemeenskaplike elemente.

Mag die eenwees en -word gedy en floreer!!

Jan Maarschalk

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top