Geskryf vir: Straatligkinders
Vers 1:
Dis onweer daar buite
Die soldate skree
Die weer maak my net hiperaktief
As die son so verdwyn spring my hart op en af
Hy spring teen jou vas en jou oë val teen my
Refrein:
Eendag op ’n reëndag
Ek sal jou weer sien
En Stellie, Stellie, Stellie
Jy lyk so mooi vanaand
En Stellie, Stellie, Stellie
Jy lê so op my hart
En Stellie, Stellie, Stellie
Ek sal jou nooit vergeet
Dis eendag ...
Eendag op ’n reëndag
Vers 2:
Dis onweer daar buite
Die reën sak neer
Die weer maak my net baie bang
As jy so verdwyn wil ek net skree
Die reën val op jou en jou hare krul
Refrein:
Eendag op ’n reëndag
Ek sal jou weer sien
En Stellie, Stellie, Stellie
Jy lyk so mooi vanaand
En Stellie, Stellie, Stellie
Jy lê so op my hart
En Stellie, Stellie, Stellie
Ek sal jou nooit vergeet
Dis eendag.....
Eendag op ’n reëndag
Bridge:
Jy's my lewe
Jy's my asem
Jy's in my hart
In my hart....
Refrein:
Eendag op ’n reëndag
Ek sal jou weer sien
En Stellie, Stellie, Stellie
Jy lyk so mooi vanaand
En Stellie, Stellie, Stellie
Jy lê so op my hart
En Stellie, Stellie, Stellie
Ek sal jou nooit vergeet
Dis eendag.....
Eendag op ’n reëndag
Eendag.....
Eendag.....
Eendag op ’n reëndag

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

