"Droom groot klein kind" deur Deon van Staden

  • 0

Droom groot en droom baie
Ten spuite van wat ander sê
Moet nie so bang wees soos die duiwel vir n sluipsteen
As God vir ons is, wie kan ooit teen ons wees?
Dit glo ek al van kindsbeen

Droom groot klein kind
Lewe se lied sal jou nog vind
Aleen loop jy vinniger
Maar saam loop jy verder
Lewe is hard
Maar dit maak jou sterker

Van kleins af was ek gesê
Rome is nie in een dag gebou nie
My raad aan jou is
Moet nooit ophou nie
Veg vir wat jy wil hê
En veg vir wat jy wil sê

Droom groot klein kind
Lewe se lied sal jou nog vind
Aleen loop jy vinniger
Maar saam loop jy verder
Lewe is hard
Maar dit maak jou sterker

Veg vir wat jy wil hê
Veg vir wat jy wil sê x2

Droom groot klein kind
Lewe se lied sal jou nog vind
Aleen loop jy vinniger
Maar saam loop jy verder. (Veg vir wat jy wil hê)
Lewe is hard
Maar dit maak jou sterker (veg vir wat jy wil sê)
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top