"Donker Aand" deur Andre Nel

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Dis donker vanaand
Koue mure en ? koue maan
Sonder jou is als ? halfbestaan
Is daar niks meer om voort te gaan?

Ek wou net iemand hê
Wat soms ? nagspreuk fluister
Miskien ? vers vir my wou lees
Af en toe my naam sou prewel
En altyd aan my sy sou wees
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top