"Dit reën buite" deur J.C. le Roux

  • 0

Dit reën daar buite, die wêreld is nat
Bloed wat vloei en trane wat spat
Sal ek ooit myself kan vertrou sonder om ’n oomblik van dit te berou
Hier staan ek nou reg voor jou en ek dreig myself ek dreig my self
Die duiwel dans die duiwel dans gee hom ’n kans om saam te dans die duiwel dans die duiwels dans
Ek verkies die son in my gesig om saam te dans is nie my plig ek draai my rug ek draai terug
Dit reën daar buite die wêreld is nat
Bloed wat vloei en trane wat spat
Sal ek ooit myself kan vertrou sonder om ’n oomblik van dit te berou
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top