Dis ons dans
Bring jou hart
Bring jou hand
Dis ? dans vir nou
Dis ? dans vir my en jou
Ek wil jou vashou
Ek wil vir altyd aan jou klou
Sit ons foto in ? raam
hoor hoe fluister ek jou naam
Kom jy saam
na waar ons liefde lê?
Ek roep weer jou naam
dis al wat ek wil hê
Hoor jy my sê
dis nou of nooit?
Wil jy dit hê?
Bestaan dit ooit?
Ek kan jou vashou
jy het besluit om aan te hou
Ons foto’s staan saam in ? raam
vanaand fluister jy my naam
Ek kom saam
na waar ons liefde lê
Jy fluister my naam
dis wat ons wil hê
Bring jou hart
Bring jou hand
Dis ? dans vir nou
Dis ? dans vir my en jou
Net vir my en jou
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


