Dis ’n nuwe jaar, koebaai Rip van Winkels

  • 0

"koos sas", dankie.

Die ding van ’n goeie begrip het ’n halwe woord nodig. Jy het ’n geldige punt, wat ek ook gemaak het. Die gesprekke is stagnant en vorder nie in jare nie. Dis asof skrywers aan Rip van Winkel-sindroom ly en die lewe verbygaan ongesiens. My storie oor SA wit vroue is nie om hul in ons wit mans se posisie te plaas nie. Ek beklemtoon eintlik ’n belaglike onbillike sosio-politiese bestel in SA. Ek skryf meestal by die werk, as ek verveeld is in my breuktyd. Daar is baie ’catch phrases’ wat idiotiese paradoksale oksimorone is, soos die idiote wat dit konstant gebruik. Wel, die jaar snel ten einde en tyd vir nuwe dinge in ’n nuwe jaar? Moet altyd plek maak vir vernuwing.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top