Die waarde van Naweekpos 1955 tot 1958

  • 0

Ek het motorhuis reggepak en afgekom op die volgende. Kan iemand dalk help met wat dit werd is of aanbeveel waar ek kan gaan aanklop vir die inligting.

Naweekpos was in daardie jare ’n maandblad vir Saterdae en Sondae. Wat ek het is drie hardebandboeke waarin die Naweekpos saamgebind is.

Vanaf Mei 1955 tot April 1958. Goeie toestand.

Nogal interessant om daardeur te blaai

Groete

Stefan

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top