Die voorkoms
Vers 1
Al die mense worry altyd wat ’n mens dra
Ma’ ag hel mense solank almal dit kan verstaan
Dit maak nie saak hoe jy lyk ag tog nee for heavens sake
Dit gaan oor wat in jou binneste is, wie is die persoon daar binne
Wat kan die voorkoms nou regtig saak maak
Koor
Is dit die skinny wat die social so lekker laat smaak
Is dit die bell bottom jean met die push up bra
Is die die straight cut, juicy butt hare make up weet jy wat!
Soms moet jy net let go en voel die slag, die dromme yo yo
Voel aan my bors hierdie harde pols, dit is waar die waarheid klop.
Vers 2
Elke dag is dit, dit en dat, van hierdie een dra wit en swart
Ek kan dit nog nooit begryp
Kyk na wie daar binne wegkruip
Ons judge so op die uiterste maar
Leer hulle ken julle het meer in gemeen as wat jy ooit besef
Wat kan die voorkoms nou regtig saak maak.
Tussen deeltjie
Ons probeer almal so hard.
Ons hardloop almal so ver.
In die proses vergeet ons onsself.
In die pad na rykdom en roem