DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR
WETENSKAP EN KUNS
JAARVERGADERING EN SIMPOSIUM
4 en 5 September 2014
Sanlam Ouditorium, Konferensiesentrum
Universiteit van Pretoria (Hoofkampus)
DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR
WETENSKAP EN KUNS
JAARVERGADERING EN SIMPOSIUM
4 en 5 September 2014
Program
|
|
Donderdag, 4 September 2014 |
|
Algemene Jaarvergadering Sanlam Ouditorium, Konferensiesentrum, |
|
Registrasie: Foyer, Sanlam Ouditorium |
|
08:00–09:30
|
Algemene Jaarvergadering van die SA Akademie
|
|
09:30-10:00 |
Tee/ koffie/verversings |
|
Simposium Donderdag, 4 September 2014 Sanlam Ouditorium, Konferensiesentrum Tema: DIE NOODSAAK VAN ETIEK EN MORELE WAARDES |
|
|
REGISTRASIE: FOYER, SANLAM OUDITORIUM |
|
10:00–10:10 |
Verwelkoming: Wannie Carstens |
|
Sessie 1 |
Paneelbespreking: |
|
|
Voorsitter: Irma Eloff, Dekaan, Fakulteit Opvoedkunde, UP |
|
10:10-10:25 10:25-10:40 |
Paneel: |
|
11:10-11:30 |
Vrae en bespreking |
|
11:30-11:35 |
Kort pouse |
|
Sessie 2 |
Referate: Etiek en morele waardes binne onderwys en opvoedkunde |
|
|
Voorsitter: Irma Eloff, Dekaan, Fakulteit Opvoedkunde, UP |
|
11:35-11:55 |
Johan Beckman, Kantoor van die Dekaan, Fakulteit Opvoedkunde, UP: Enkele eties-morele verskynsels wat die ontwikkeling van gehalte onderwysvoorsiening kniehalter. |
|
11:55-12:00 |
Vrae en bespreking |
|
12:00-12:20 |
Jacques du Plessis, School for Information Sciences, University of Wisconsin, Milwaukee, VSA: 'n Aanpassing van fundamentele aannames rakende die objektiewe van onderwys. |
|
12:20-12:25 |
Vrae en bespreking |
|
12:25-13:25 |
Middagete |
|
Sessie 3 |
Ekonomie en bestuur |
|
|
Voorsitter: Wessel Pienaar, Dept Logistiek, Universiteit van Stellenbosch |
|
13:25-13:45 |
Hendri Kroukamp, Dekaan, Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, UV: Etiese leierskap: die maatstaf om effektiwiteit en doeltreffendheid in monitering en evaluering in die openbare sektor te verseker. |
|
13:45-13:50 |
Vrae en bespreking |
|
13:50-14:10 |
Hermien Zaaiman, Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur, NWU, Vaaldriehoekkampus: Risikobestuur en etiek: Integraal tot u bestuursleiding? |
|
14:10-14:15 |
Vrae en bespreking |
|
14:15-14:35 |
Dave Lubbe, Dept. Rekeningkunde, UV: Korporatiewe beheer, forensiese ouditkunde en besigheidsetiek |
|
14:35-14:40 |
Vrae en bespreking |
|
14:40-15:00 |
Jannie Rossouw, Hoof: Skool vir Ekonomiese en Sakewetenskappe, Wits en Fanie Joubert, Dept Ekonomie, Unisa: Erodeer banknote etiek en morele waardes? |
|
15:00-15:05 |
Vrae en bespreking |
|
Sessie 4 |
Medies |
|
|
Voorsitter: |
|
15:05-15:25 |
Minrie Greeff: Phronesis: 'n kritiese etiese besluitnemingsvaardigheid gedurende gesondheidsnavorsing in die gemeenskap |
|
15:25-15:30 |
Vrae en bespreking |
|
15:30-15:50 |
Andries Stulting, Emeritus professor in Oftalmologie, UV: Etiek in die mediese professie – die minste wat pasiënte behoort te weet! |
|
15:50-15:55 |
Vrae en bespreking |
|
15:55-16:15 |
Koffie/tee/verversings |
|
Sessie 5 |
Publikasiewese |
|
|
Voorsitter: |
|
16:15-16:35 |
Kobus Eloff, Dept. Parakliniese Wetenskappe, UP: Etiek in natuurwetenskaplike publikasies en navorsing |
|
16:35-16:40 |
Vrae en bespreking |
|
16:40-17:00 |
Esmé du Plessis, Senior Konsultant, Adams & Adams: Die etiese en morele implikasies van ongemagtigde gebruik en ongeregverdige afdwinging van intellektuele goedereregte |
|
17:00-17:05 |
Vrae en bespreking |
|
17:30-17:35 |
Kort pouse |
|
Sessie 6 |
Virtuele Instituut vir Afrikaans |
|
|
Voorsitter: |
|
17:35-17:55 |
Gerhard van Huyssteen: Stand van die VivA-projek |
|
17:55-18:00 |
Vrae en bespreking |
|
18:00-19:00 |
Skemeronthaal |
|
|
Openingsplegtigheid |
|
|
Seremoniemeester: Dion? Prinsloo |
|
19:00-19:05 |
Verwelkoming: Norman Duncan, Viserektor, UP |
|
19:05–19:20 |
Voorsittersrede van uittredende voorsitter: |
|
19:20–20:00 |
Gasspreker: |
|
20:00-20:10 |
Bedankings en afsluiting: Wessel Pienaar |
Simposium (Vervolg) Vrydag, 5 September 2014 Tema: Sanlam Ouditorium, Konferensiesentrum, |
|
Registrasie: Foyer, Sanlam Ouditorium |
|
08:00–08:30 |
Tee/ koffie |
|
Sessie 7 |
Godsdiens en filosofie |
|
|
Voorsitter |
|
08:30-08:50 |
Anke Brand, Pretoria: Fenomenologiese benaderings tot etiek in 'n era van Inligtingstegnologie |
|
08:50-08:55 |
Vrae en bespreking |
|
08:55-09:15 |
Pieter Duvenage, Hoof, Dept Wysbegeerte, UV: 'n Kritiese interpretasie van Habermas se diskoersetiek in 'n multikulturele samelewing |
|
09:15-09:20 |
Vrae en bespreking |
|
09:20-09:40 |
Pieter Verster, Dept Sendingwetenskap, UV: Die Christelike sending en morele waardes in Suid-Afrika. |
|
09:40-09:45 |
Vrae en bespreking |
|
09:45-10:15 |
Tee/ koffie/ verversings |
|
Sessie 8 |
Propaganda en mites in die geskiedenis |
|
|
Voorsitter: Dion? Prinsloo, HUB, SA Akademie |
|
10:15-10:35 |
Fransjohan Pretorius, Dept Historiese Studies, UP: Propaganda op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog |
|
10:35-10:40 |
Vrae en bespreking |
|
10:40-11:00 |
Dan Sleigh, historikus: Mites uit die Kaapse geskiedenis |
|
11:00-11:05 |
Vrae en bespreking |
|
11:05-11:25 |
Kobus du Pisani, Dept Geskiedenis, NWU: Die "sluipmoordenaar" en die "patriot": Hendrik van den Bergh, John Vorster, John Harris en die Johannesburgse stasiebom, 24 Julie 1964 |
|
11:25-11:30 |
Vrae en bespreking |
|
11:30–11:35 |
Kort pouse |
|
Sessie 9 |
Algemeen |
|
|
Voorsitter: |
|
11:35-12:15 |
Gerrit K. Kimsma, praktiserend huisarts en ook verbonde aan die Afdeling Ethiek en Filosofie van de Geneeskunde aan het Radboud Universitair Medisch Centrum te Nijmegen: Euthanasie in Nederland: Ethiek, Wet en Praktijk |
|
12:15-12:30 |
Vrae en bespreking |
|
12:30-13:10 |
Regter Louis Harms, voormalige Adjunk-President van die Hoogste Hof van Appèl en tans by Adams en Adams, professor in Intellektuele Goederereg, UP: Etiek en die regswese |
|
13:10-13:25 |
Vrae en bespreking |
|
13:25-13:30 |
Bedankings en afsluiting van simposium: Voorsitter van die Akademie |
|
13:30-14:30 |
Middagete |
|
19:00 |
Bekroningsplegtigheid en Onthaal Verwelkoming: Geraldine Reymenants, Vlaamse verteenwoordiger in suidelike Afrika |




