Christene belowe ‘n wonderlike “hiernamaals”, maar vrees die dood. Is dit omdat die “totale aanslag God” hul dan na die “hel” gaan verban? As die hiernamaals dan so wonderlik is, hoekom dan nie ‘n gulsigheid om daarheen te verhuis, weg van diskriminasie, inflasie en geweld? Tog bekommer hul met wilde spekulasie voortdurend wat binne eerste 5 minute na afsterwe gebeur. Seker bang dat die kwartiermeester uit voorraad is van hul grootte halo en vlerke?
Hans Richardt

