
Foto: Unsplash.com
Die lente in Jozi
Ai daai maand Oktober
toe bome ontwortel
en dakke afwaai
en ek en jy
mekaar
en alles verraai
0
Foto: Unsplash.com
Die lente in Jozi
Ai daai maand Oktober
toe bome ontwortel
en dakke afwaai
en ek en jy
mekaar
en alles verraai
0