"Die blou skool" deur Raymond Ströh

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Vers 1:
Die blou skool van Potchefstroom
Het my lewe totaal verander
Het my gedra deur die goue jare
Het my die wêreld se geluk gebring

En ek is op
Die punt om te groet
Die grootmens wêreld
Lê vir my voor

Refrein:
Dis ’n fees
Om ’n Gimmie te wees
Om met pelle te kan jol
En bubble gum te kou
Om meisies te vry
In die hoof se kantoor
En al die lekker dinge
In die ekstra klas
En al daai sexy juffrou'tjies
Met hul BMW's

Vers 2:
Ons almal droom
Om groot te word
Om werk te kry
En skatryk te word

En ek is op
Die punt van matriek
En al daai "fun"
Is nou tot nuut

Refrein:
Dis ’n fees
Om ’n Gimmie te wees
Om met pelle te kan jol
En bubble gum te kou
Om meisies te vry
In die hoof se kantoor
En al die lekker dinge
In die ekstra klas
En al daai sexy juffrou'tjies
Met hul BMW's
Ja al daai sexy juffrou'tjies
Met hul BMW's
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top