Die Ballade van swaarde
Vers 1
Op ons geveg na ’n breuk is
Daar ’n uitweg wat leuk
Dis ’n ballade, ’n ballade van swaarde,
’n Dans wat mens laat vergeet.
Chorus
’n Geveg vir regverdigheid,
Die dans wat jy verken Al het wie dit verdien niemand kon dit sien,
Die dans was verbreek.
Vers 2
Die geveg vir ’n breuk het sy kop uitgesteek,
Om ’n hart van prag te steel Dit vat ’n ballade ,’n ballade van swaarde
Om van prag en glorie te vergeet.
Vers 3
’n Regverdige missie met ’n stywe kompetisie
’n Geveg wat kan hou ’n Geveg tussen vyande,
’n Dans tussen liefde wat nog lank aan kan hou.
Chorus
’n Geveg vir regverdigheid,
Die dans wat jy verken Al het wie dit verdien niemand kon dit sien,
Die dans was verbreek.
Bridge
Die harde ballade, die ballade van swaarde
Het niemand teleurgestel
Die harde ballade, die ballade van swaarde
Het almal van liefde geleer.
Chorus
’n Geveg vir regverdigheid,
Die dans wat jy verken Al het wie dit verdien niemand kon dit sien,
Die dans was verbreek.
Intro - Em-C7M-G-F#m/5+
Verse - Em-Gsus4-Dsus4-G6
Chorus -Em-Dadd11-C-Em
Verse 2 - Em-Gsus4-Dsus4-G6
Verse 3 -Em7-G(no3)-Csus2-Bm/5+
Chorus -Em-Dadd11-C-Em
Bridge -Em7-G(no3)-Csus2-Bm/5+
Chorus -Em-Dadd11-C-Em
![]() |



