Aanhaling uit ’n brief: “Die mense wat Dawkins aanhaal, verstaan nie die kwantum-heelal, oftewel wiskundig-wetenskaplike multiversum nie, of is agter die tyd.”
Snert!
Al wat dit beteken is dat “mense” wat Dawkins aanhaal, Dawkins gelees het en nog nie Doodt is nie.
Wat wel waar is, is dat “mense” wat beweer dat hulle eksperte is op die gebied van kwantum wat ook al, absoluut niks daarvan verstaan nie. As hierdie “mense” Brian Cox se boek, The Quantum Universe, verstaan, eet ek my hoed op.
Groete
Angus

