… maar wat kan ’n ou nou maak? Mens kan tog nie hande gevou sit as mense die pad so byster is nie. Daar ís die ouens, soos jy aandui, wat deur Damaskus self sal ry en dit nooit ervaar nie maar mens moet maar met hulle praat; dalk steek iets in sy kop vas, of dalk in sy vrou/pa/kind/suster/broer se kop en dié kan hom dan bearbei.
Groetnis
Jan Rap

