Dankie Skot …

  • 0

… vir jou vriendelike woorde. Om jou vraag te beantwoord, my opleiding (en werk) was meestal in die bou- en konstruksiebedryf waar mens in jou pasoppens moet wees dat werk gedoen word soos beplan en gespesifiseer is en dat geld nie spandeer of geëis word wat nie spandeer of geëis behoort te word nie.

Groetnis

Jan Rap

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top