Dankie Maggie en SêNet!!!

  • 0

Dankie Maggie en SêNet vir Jassy Mackenzie se leesbare, stimulerende Worst Case!! By my sowat 13 boeke wat ek gelyk lees (van Euclis, Newton deur Grisham tot Van Heerden!) het Jassy ’n welkome, onbekende geword, plaaslik oor ’n aktuele onderwerp wat afspeel by die die St Lucia-riviermonding erfenisgebied (Jassy Mackensie, Worst Case, 2011, Umuzi). Verweef met die kundige agtergrond oor pogings om die bewaringsgebied te vernietig, loop ’n spanningslyn wat skrik vir niks!

Jan Maarschalk

Groot plesier Jan! Ons is bly jy het die boek geniet! – Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top