Dankie “koos sas”

  • 0

Ek mis ou Oester ook. Ek sou liewer geen debat oor sinneloosheid van KdK en kie of Jan Rap wil sien, wat nie wil verstaan ons skryf dan juis in Afrikaans. Boekehuis in Melville is bankrot en Jan Rap rep niks as ’n obsessiewe “obituary” nie. Jy het ten minste emosionele intellek en kan lees. Ek is nie chauvinis nie, hoeveel lande het minister van vrouesake?

Met regte-gelykheid sal kommentators ophou praat van net ambagsmanne, maar ook na ambagsvroue op bv RSG verwys? Ja, daar is dooie hout en baie glo dis ek. Gelukkig kan ek “Richardt-bashing” al hanteer. Waarheid, sonder valse politieke korrektheid, krap sommige hier. Daar is geen kontemporêre diskoers nie, net voosgetrapte kompos.

Die lewe is vir leef, nuut elke dag.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top