Daai girl
Ek sien jou gesig
iets binne my gaan staan
Verdwaalde herinnering
Ee ken mos jou naam
REFREIN:
Jy is daai girl
Jy is daai girl van daar
Jy is daai girl
Jy is daai girl van daar
Ek sien jy herken my
jy ken mos my naam
Hoe op dees aarde
kon ek jou net laat staan?
Ek knik maar my kop vir jou
voel skielik so oud
Waar was dit gewees
en was ek dalk koud?
REFREIN
Dit tref my toe skielik
ja, ek was ? dwaas
Jy’t gesê jy is lief vir my
ek’t gesê daar’s geen haas
Ek sien jy is gelukkig
jy’t jou liefde gevind
My kanse verbrou
oor ek wou rinkink
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


