COP17 verbale diarree “talk shop”

  • 0

Soos ek voorsien het, ’n vet duur gemors, met geen pragmatiese alledaagse bekostigbare oplossing vir “man op straat” nie. SA is goed met verbale diarree gasheer speel, dis makliker as om te werk met sweet en eelte op hande. SABC het omtrent 10 dosyn vroue verslaggewers daar.

Hans Richardt

Brief versag. – Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top