Ek weet nou nie of jy dit foneties probeer spel het nie, maar die uitspraak (in plat Afrikaans!) is wel iets soos "Sjông D'lies ... " of "Sjô D'lies' ..." – as ’n Franse persoon dit uitspreek, maar moet mens nogtans kophou met hul uitspraak! Ek weet nie of my fonetiese spelling reg laat geskied aan die Franse uitspraak nie!
Zuri Roos

