Argief

'n Keuse van materiaal uit LitNet se argief.
Material from the LitNet archive.

LitNet op TV: Wat is 'n taal?

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2015-11-06

Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen,  Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.

Writer of the Week: A decade of Lauren Beukes

LitNet Books and writers 2015-11-04

This week LitNet celebrates one of South Africa's greatest literary exports, Lauren Beukes.

Al lê die berge nog so blues ...

Erns Grundling Argief 2015-11-02

Johannes Kerkorrel is dood. Lees Erns Grundling se huldeblyk uit 2002 se argief.

Amanda Strydom se lied aan Johannes Kerkorrel

Amanda Strydom Argief 2015-11-02

"Ek het gedroom jy’t opgestaan uit jou dood
en aan my deur kom klop soos altyd
met blomme, wyn en brood."

Skrywer van die week: Nathan Trantraal

LitNet Argief 2015-11-02

Treffend, vreesloos, Kaaps – Nathan Trantraal het pas die Ingrid Jonker-prys vir sy debuutbundel, Chokers en Survivors, verwerf. 

Skrywer van die week: Ingrid Jonker

LitNet Argief 2015-10-29

"Wees jy die pad waarlangs ek weer/ kaalvoet oor die dubbeldorings loop/ na waar die varing en die varkblom bloei/ – die gousblom kranse oor die velde knoop"

Skrywer van die week: Abraham Phillips

LitNet Argief 2015-10-23

"As al die taal se sprekers hande vat en Afrikaans met liefde, eerlikheid en billikheid praat en uitbou, sal niemand hom kan stop of seermaak nie."

SA op die praatbank: Sonder luister – die geesteswetenskappe in Suid-Afrika

Desmond Painter Argief 2015-10-20

"Maar hoe kan die geesteswetenskappe in Suid-Afrika voorgee om te luister en te hoor wanneer taal, en spesifiek die Afrikatale, so laag op die akademiese agenda is?"

SA op die praatbank: My land se mond praat pront

Zandra Bezuidenhout Argief 2015-10-20

"Suid-Afrika lê op die pynbank en sy braak."

SA op die praatbank: Godsdiens op die rusbank

Cas Vos Argief 2015-10-20

"Watter rol behoort godsdienste in hierdie land te speel, al verskil hulle in leer van mekaar?"

Uit die argief: Die oorlewing van die nie-dominante tale van Suid-Afrika

Neville Alexander Argief 2015-09-28

"Die behoud van Afrikaans en van ander Suid-Afrikaanse tale is ’n belangrike faktor in die globale magstryd tussen diegene wat die (Engels-georiënteerde) oorheersing van die 'Noorde' teenoor diesulkes wat eerder ’n meer eweredige verspreiding van mag tussen Noord en Suid wil sien. Hierdie konflik hou verband met die veel dieper vraag van die oorlewing van die mens op aarde."

From the archive: My memory: the past in six movements

Arja Salafranca Argief 2015-09-28

"Time spent writing in a dairy could be spent writing fiction, for example. And what's the point of writing all these volumes of words addressed only to me? Isn't there something self-defeating about keeping a diary?" (4.10.2004)

Uit die argief: Die man wat wegloop vervolmaak het …

Ronel Terblanche Argief 2015-09-28

"Ja, ek het ’n groot passie vir my taal en sal enigiets doen om dit te bevorder." 'n Onderhoud met Johann Bakkes deur Ronel Terblanche. (2002)

Top