Nuusbrief
LitNet se gratis weeklikse nuusbrief.
LitNet's weekly newsletter.
LitNet's weekly newsletter.
LitNet: Pret met die plaaslyn
2019-05-23LitNet se nuusbrief dra vandeesweek ’n magdom boekresensies, vraestelle om te help met voorbereiding vir die wintereksamen, foto’s van feeste en 'n akademiese artikel oor die Landbouweekblad. Crito, LitNet se resensent van boekresensies, beskou ook resensies van André P Brink en die spel van die liefde.