2012-11-22LitNet: Jou biograaf en jou finalis! JC Kannemeyer, bekende biograaf, se ATKV-Skrywersalbum is pas bygewerk. En WF 2012, LitNet Akademies Kuberklas se groot wetenskapfiksie-kompetisie vir leerders, se finaliste is sopas bekendgemaak. Lees LitNet se jongste nuusbrief.