Ek laat weet net dat my kortverhaal "Lang Vingers En Lang Naels" is sopas aanvaar vir publikasie in Vrouekeur.
Dit is dieselfde verhaal wat ge-krit was tydens die kortverhaalslypskool in Stellenbosch in Maart. Ek het jul raad gevolg teenoor my verhaal – "maak dit korter, en verander die einde". En daar word hy aanvaar!
Wil net ‘n groot dankie sê vir die Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool wat by die US Woordfees 2014 aangebied is!
Groete,
Vicki Fourie

